Eerste Vryheidsoorlog: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Generaal Colley sneuwel op Sondag 27 Februarie 1881 bo-op die berg Majuba en is op Mount Prospect, die eertydse terrein van die Britse kamp, begrawe.
 
'''Generaal [[Piet Joubert|Petrus Jacobus (Piet) Joubert]]''' (1831 - 1900) was Kommandant-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek ([[Transvaal]]) en die tweede lid van die [[Driemanskap]]. Tydens President T F Burgers se besoek aan Europa in 1876 neem hy as staatspresident waar. Saam met [[Paul Kruger]] is hy een van die onderhandelaars met die Britse regering oor hulle verbreking van die Sandrivier- Konvensie en om te protesteer teen die Britse anneksasie. As vredeliewende mens word hy teen sy sin as opperbevelvoerder van die Boeremagte gekies. Tog aanvaar hy die pos en verrig sy taak met besondere militêre vernuf. Hy sterf aan natuurlike oorsake gedurende die [[Tweede Vryheidsoorlog]] aan siekte.
 
Mev Hendrina Joubert wat haar man in die Boerekamp besoek het, was een van die eerste persone wat met sonop op Sondagmôre, 27 Februarie, die Britte op die kruin van Majuba opgemerk het.

Navigasie-keuseskerm