Verskil tussen weergawes van "Karp"

Jump to navigation Jump to search
291 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
* lyf het geen skubbe nie en staan bekend as die Leer karp
* lyf is gedeeltelik bedek met skubbe en staan bekend as die Spieël karp
Die mond kan vorentoe uitstrek en daar is 'n paar baarde aan die mond wat dien as 'n voel orgaan.
 
==Habitat==
Die vis leef in damme, mere, modderrige riviere en stadig vloeiende riviere, selfs staande water. Hulle is gewoonlik op die bodem doenig waatr die modder versteur word en kos gesoek word. Die wyfie lê haar eiers gedurende die lente en somer in vlak water op onder water plante.
 
==Sien ook==

Navigasie-keuseskerm