Spinnerhaai
Voorkoms
Spinnerhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. brevipinna
|
Binomiale naam | |
Carcharhinus brevipinna (J. P. Müller & Henle, 1839)
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Aprionodon caparti Poll, 1951 |
Die spinnerhaai (Carcharhinus brevipinna) is 'n haai wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. In die somer maande kan dit sover suid as Port Elizabeth gaan. In Engels staan die haai bekend as die Spinner shark.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]'n Kenmerk van die haai is die swart op die punte van die haai se vinne behalwe die bekken vinne. Hulle word tot 1.8 m lank. Hulle leef op of naby die oppervlak van die water en gaan selde dieper as 75 m en jag in groepe saam. Die volwasse haaie het 'n bronserige grys kleur.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Burgess, G.H. (2000). Carcharhinus brevipinna. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Mei 2009.