Spitalfields

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spitalfields
Christ Church, Spitalfields
Christ Church, Spitalfields
Ligging van Spitalfields op 'n kaart (Groter Londen)
Spitalfields
Spitalfields
Koördinate: 51°30′59″N 0°04′30″W / 51.51639°N 0.07500°W / 51.51639; -0.07500Koördinate: 51°30′59″N 0°04′30″W / 51.51639°N 0.07500°W / 51.51639; -0.07500
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Flag of England.svg Engeland
Graafskap Groter Londen
Borough Tower Hamlets
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode E1
Skakelkode(s) 020

Spitalfields [ˈspɪtəl'fiːldz] is 'n voormalige parogie in die Londense administratiewe distrik Tower Hamlets (London Borough of Tower Hamlets) wat gedeeltelik in Sentraal-Londen en gedeeltelik in die East End van Londen naby Liverpool-stasie en Brick Lane geleë is.

Die buurt is aan weerskante van Commercial Street geleë en huisves verskeie markte, waaronder die historiese Old Spitalfields Market, Brick Lane Market en Cheshire Street. Petticoat Lane Market is langs die buurt se suidwestelike grens geleë.

Spitalfields het sy naam aan St. Mary's Spittel te danke - 'n hospitaal en klooster wat in 1197 gestig is. In 'n veld vlakby die klooster is die beroemde Spitalfields Market vir die eerste keer in die 13de eeu gehou. Die buurt staan bekend vir die gemeenskapsgees wat sy bewoners ontwikkel het.[1]

Bekende boorlinge[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]