Stadskanaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stadskanaal
Die Stadskanaal
Die Stadskanaal
Vlag van Stadskanaal
Vlag
Wapen van Stadskanaal
Wapen
Ligging van Stadskanaal in Groningen-provinsie
Ligging van Stadskanaal in Groningen-provinsie
Koördinate: 52°59′N 6°57′O / 52.983°N 6.950°O / 52.983; 6.950Koördinate: 52°59′N 6°57′O / 52.983°N 6.950°O / 52.983; 6.950
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Regering
 - Burgemeester Baukje Galama (VVD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 119,94 km²  (46,3 vk m)
 - Land 117,67 km² (45,4 vk m)
 - Water 2,27 km² (0,9 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2014)
 - Munisipaliteit 32 793
 - Digtheid 279/km² (722,6/myl2)
Poskode 9500-09, 9580-99, 9660-61
Skakelkode(s) 0599
Webwerf: Stadskanaal

Stadskanaal is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is in 1969 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteit Onstwedde met 'n deel van Wildervank.

Stadskanaal is vernoem na die kanaal wat in die 17de eeu in opdrag van die stad Groningen gegrawe is. Die stad was in daardie tyd die werklike regeerder in dié deel van die provinsie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 53°15′00″N 6°24′00″O / 53.2500°N 6.4000°O / 53.2500; 6.4000


Groningen in the Netherlands.svg Munisipaliteite in Groningen Flag Groningen.svg

Appingedam | Bedum | De Marne | Delfzijl | Eemsmond | Groningen | Grootegast | Haren | Leek | Loppersum | Marum | Midden-Groningen | Oldambt | Pekela | Stadskanaal | Ten Boer | Veendam | Westerwolde | Winsum | Zuidhorn