Gaan na inhoud

Stefan van Perm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sint Stefan van Perm
Sint Stefan op pad na Moskou.
Sint Stefan op pad na Moskou.
Gebore 1340
Oorlede 1396, Moskou
Kerk Rooms-Katolieke Kerk
Oosters-Ortodokse Kerk
Gedenkteken Stefanofski-katedraal in Siktifkar
Feesdag 26 April

Sint Stefan van Perm (Russies: Стефан Пермский, Stefan Permski) (1340–1396)[1] was ’n 14de-eeuse sendeling wat na bewering die Komi-volk (van die huidige Republiek van Komi, Perm-krai, Moermansk-oblast, Chanto-Mansië en Jamalië) tot die Christendom bekeer het en die bisdom van Perm gestig het. Hy het ook die Oud-Permiese skrif ontwikkel, wat hom die vader van die Permiese skryftradisie maak. Stefan was waarskynlik van die dorp Weliki Oestjoeg.[2] Sy feesdae in die Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse Kerk is op 26 April.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Janet Martin, Medieval Russia, 980-1584, (Cambridge, 1995), p. 225
  2. op. cit., p. 226

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]