Chanto-Mansië
Voorkoms
Chanto-Mansië Ханты-Мансийский автономный округ — Югра | ||||
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberiese | |||
Stigting | 10 Desember 1930 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Chanti-Mansiisk | |||
Leier | Natalja Komarowa[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 532 243 | |||
Volgorde | 29ste | |||
Digtheid | 2,87/km2 | |||
Stedelik | 91,5% | |||
Plattelands | 8,5% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 534 800 km2 | |||
Volgorde | 9de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 86 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admhmao.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Chanto-Mansië (Russies: Ха́нты-Манси́йский автоно́мный о́круг — Югра́, Chanti-Mansiiski aftonomni okroeg-Joegra), ook bekend as Joegra, is ’n outonome okroeg (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Chanti-Mansiisk.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel
- ↑ Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië. Natalja Komarowa Geargiveer 21 Maart 2011 op Wayback Machine (ru)