Stekelkophelmlaksman
Voorkoms
Stekelkophelmlaksman | |
---|---|
Subspesie, kirki in Kenia. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. scopifrons
|
Binomiale naam | |
Prionops scopifrons (Peters, 1854)
|
Die Stekelkophelmlaksman (Prionops scopifrons) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in laagland- en oerwerwoud. Hulle kom in groepies van 4 -12 voor en sluit soms by die Swarthelmlaksmanne aan. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-fronted Helmetshrike.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Prionops scopifrons. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Prionops scopifrons". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)