Stompneuspunt-vuurtoring
Stompneuspunt-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die noordelike punt van Kaap St. Martin-skiereiland, by die westelike ingang van St. Helenabaai. Die 26 meter hoë toring is in die 1920's gebou. Dit is 'n vierkantige kliptoring.[1] Dit is wit geverf met 'n groen lanternkoepel.[1] Dit is onbeman en aktief.[2]
Hierdie ongewone vuurtoring is privaat gebou en later amptelik in gebruik geneem.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 The Lighthouse Directory Geargiveer 9 November 2013 op Wayback Machine, Lighthouses of Western South Africa (en) , besoek op 28 Mei 2012
- ↑ Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |