Breekwater-vuurtoring, Kaapstadse Hawe
Die Breekwater-vuurtoring by die Kaapstadse Hawe is 'n 10 meter (33 voet) hoë vierkantige tralietoring met 'n fokale vlak van 13 meter (43 voet). Die toring was eers groen met 'n wit lanterndak, maar nou is die hele toring groen geverf. Die toring is geleë aan die punt van die breekwater, teen die noordwestekant van die hawe, en verskaf 'n groen flits elke 10 sekondes.[1]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die vuurtoring vervang 'n lamppaallig wat in 1916 geïnstalleer is.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Lighthouses of Western South Africa, besoek 24 Junie 2012
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |