Kaap St. Martin-vuurtoring
Die Kaap St. Martin-vuurtoring is 'n aktiewe vuurtoring wat in 1977 in gebruik geneem is. Dit is 'n 10 m hoë, driehoekige tralietoring met 'n fokale vlak van 17 m. Die lig flits elke 10 sekondes, wit of rooi, afhangende van die rigting. Die voorkant van die toring huisves 'n groot driehoekige dagmerk wat ondertoe wys. Die vuurtoring staan 7 km wes van Stompneusbaai.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Lighthouse Directory Geargiveer 9 November 2013 op Wayback Machine, Lighthouses of Western South Africa (en) , besoek op 28 Mei 2012
32°42′53″S 17°55′18.53″E / 32.71472°S 17.9218139°O
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |