Kaap Infanta-vuurtoring
Die Kaap Infanta-vuurtoring is geleë in die De Hoop-natuurreservaat en is 'n 15 m (49 voet) hoë aluminium-tralietoring met 'n fokale vlak van 53 m (174 voet). Die traliewerk is wit geverf en die lantern is rooi. Die toring is in 1979 in gebruik geneem en is steeds aktief.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Lighthouse Directory Geargiveer 9 November 2013 op Wayback Machine, Lighthouses of Western South Africa (en) , besoek op 24 Mei 2012
34°28′18.76″S 20°50′47.09″E / 34.4718778°S 20.8464139°O
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |