Supra Mahumapelo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Supra Mahumapelo (* 7 Junie 1968) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en provinsiale voorsitter van Noordwes in die African National Congress. Hy dien van 21 Mei 2014 tot 23 Mei 2018 as die vyfde premier van Noordwes. Sy voorganger in hierdie hoedanigheid was Thandi Modise en sy opvolger was Job Mokgoro.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • "Mahumapelo wil kritici hof toe sleep". Maroela Media. 2 Julie 2018. Besoek op 20 Julie 2018.