Delareyville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Delareyville
Ligging van Delareyville op 'n kaart (Noordwes)
Delareyville
Delareyville
 Delareyville se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°11′0″S 25°20′0″O / 27.18333°S 25.33333°O / -27.18333; 25.33333Koördinate: 27°11′0″S 25°20′0″O / 27.18333°S 25.33333°O / -27.18333; 25.33333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Ngaka Modiri Molema
Munisipaliteit Tswaing
Stigting 1914
Regering
 - Genoem na Koos de la Rey
Oppervlak[1]
 - Dorp 36,53 km²  (14,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 10 630
 - Digtheid 291/km² (753,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 8.3%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Kleurling 2.0%
 • Swart 88.2%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 77.7%
 • Afrikaans 10.3%
 • Engels 5.1%
 • Sotho 2.3%
 • Ander 4.6%
Poskode (strate) 2770
Poskode (posbusse) 2770
Skakelkode(s) 053

Delareyville is 'n klein dorp in die suide van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is in 1914 gestig en is genoem na Koos de la Rey. Die N14 nasionale pad gaan deur Delareyville.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp is gestig om huisvesting te bied aan die mense wat op die soutpanne gewerk het.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die distrik van 3 900 km2 is geskik vir mielies, grondbone en sorghum. Bees- en skaapboerdery is ook belangrik. Daar is groot graansilo's in die omgewing en 'n fabriek op die dorp wat grondbone sorteer en verpak. Barberspan is 20 km oos van die dorp.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Delareyville”. Sensus 2011.