Sushant Singh Rajput

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sushant Singh Rajput
Sushant Singh Rajput in 2013
Sushant Singh Rajput in 2013

Geboorte 21 Januarie 1986 (1986-01-21) (33 jaar oud)
Patna, Bihar, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep(e) akteur, model
Aktiewe jare 2008–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Rajput met sy verloofde, Ankita Lokhande

Sushant Singh Rajput (* 21 Januarie 1986) is ’n Indiese akrteur. Hy is veral bekend vir die rol wat hy in die TV-sepie Pavitra Rishta vertolk het. Later het hy in die dansprogram Jhalak Dikhhla Jaa 4 deelgeneem. Rajput het sy debuut in Abhishek Kapoor se drama-film Kai Po Che! gemaak. Hy het aanbeweeg om ’ n rol in die romantiese komedie Shuddh Desi Romance te vertolk, daarna het hy die rol van ’n titulêre speurder in die riller Detective Byomkesh Bakshy! vertolk - beide van dié films is deur Yash Raj Filmproduksies geproduseer.

Televisie[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
2008–2010 Kis Desh Mein Hai Meraa Dil Preet Juneja Televisiereeks
2009–2011 Pavitra Rishta Manav Deshmukh Televisiereeks

Filmografie[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
2013 Kai Po Che Ishaan Bhatt Genomineer — Filmfare Beste Manlike Debuut-prys
2013 Shuddh Desi Romance Raghu Ram
2014 PK Sarfaraz Yousuf
2015 Detective Byomkesh Bakshy! Byomkesh Bakshi
2016 M. S. Dhoni: The Untold Story Mahendra Singh Dhoni
2017 Paani

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]