Suzuki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suzuki Motor Corporation
Suzuki Motor Corporation logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1909
Hoofkantoor Hamamatsu, Japan
Sleutelpersone Osamu Suzuki (hoof uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiger
Produkte motorvoertuie, enjins, motorfietse, ATV's, buiteboordmotors
Inkomste ¥2 578,3 miljard / $26,27 miljoen[1] (2012)
Bedryfsinkomste ¥80,4 miljard / $819 miljoen[1] (2012)
Netto inkomste ¥2 487,6 miljard / $25,34 miljard[1] (2012)
Werknemers 14 405[2] (Maart 2013)
Moedermaatskappy Volkswagen (19,9%)
Webwerf globalsuzuki.com
suzuki.co.jp

Suzuki Motor Corporation (Japannees: スズキ株式会社, Suzuki Kabushiki-Kaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat motorvoertuie vervaardig, insluitend motorfietse.

Geskiedenis[wysig]

1920 Die Suzuki maatskappy bekend as "Suzuki Loom Works" wat dusver privaat besit was, word 'n publieke maatskappy. Micho Suzuki word gekies as die President.
1952 Die maatskappy vervaardig 'n "help-my-trap" fiets genaamd die "Power Free". Dit beskik oor 'n 36cc silinder motor wat die fietsryer help trap, of afgeskakel kan bly.
1954 Suzuki vervaardig reeds 6,000 motorfietse per jaar en verander naam na Suzuki Motor Co
1962 Die maatskappy wen die 50cc klas in die wêreld se eerste Grand Prix Kampioenskap.
1966 Suzuki onthul die eerste motorfiets geskik vir die publieke mark, genaamd die X-6 Hustler, 'n 250cc masjien.[3]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Financial Results for FY2012”. (PDF) Suzuki Motor Corporation: 9 Mei 2013. URL besoek op 13 April 2014.
  2. (en) Outline”. Global Suzuki. Suzuki Motor Corporation. URL besoek op 13 Maart 2014.
  3. Suzuki se Webruim