Gaan na inhoud

Swartbekpylstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Swartbekpylstormvoël
Opname van roepe op 'n broeieiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. puffinus
Binomiale naam
Puffinus puffinus
(Brünnich, 1764)
██ Broeikolonies

██ Besoeker buite broeityd

Sinonieme

Procellaria puffinus (Brünnich, 1764)

Die Swartbekpylstormvoël (Puffinus puffinus) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 30 – 38 cm groot en weeg 250 - 520 g met 'n vlerkspan van 76 - 88 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Manx shearwater. Die voël broei op eilande in matige noord Atlantiese Oseaan.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]