Swartkopalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartkopalbatros
Light sooty albatross flying.jpg
Swartkopalbatros in vlug.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. palpebrata
Binomiale naam
Phoebetria palpebrata
(Forster, 1785)[2]
Sinonieme

Diomedea palpebrata[3]

Die Swartkopalbatros (Phoebetria palpebrata) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is en is 'n swerwer. Die voël lyk baie soos die Bruinalbatros maar het 'n ligter nekkraag wat tot grys oorgaan op die rug. Die voël is 80 – 90 cm lank en weeg 2.6 - 3.6 kg en het 'n vlerkspan van 2 - 2,2 m. Die voël kom voor in die Antarktiese gebiede en staan in Engels bekend as Light-mantled Albatross.

Kop van 'n Swartkopalbatros

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Phoebetria palpebrata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Brands, S. (2008)
  3. American Ornithologists' Union (1998)