Swartkopkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartkopkanarie
Mannetjie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. alario
Binomiale naam
Serinus alario
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Crithagra alario

Die Swartkopkanarie (Serinus alario) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoobossieveld, gewoonlik in digter begroeide gebiede en in landerye. Die voël is 12 cm groot en weeg 11 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Black-headed Canary bekend. Sommige kenners behandel hierdie spesie as gelyksoortig aan die Bontkopkanarie maar sover bekend verbaster hulle nie, ondanks oorvleuelende gebiede en voorkoms in gemengde swerms.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]