Swartkopsrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Swartkops is 'n rivier wat in die Winterhoekberge in die Oos-Kaap ontspring en deur Uitenhage vloei waar dit vir wolwassery gebruik word. Naby die mond is dit 'n gewilde oord vir seiljagvaarders en hengelaars. Die rivier mond in Algoabaai uit. Die N2-nasionale pad kruis die rivier by die monding. Daar is ook 'n nedersetting Swartkops aan die oostekant van die rivier voor die monding.

Bron[wysig | wysig bron]