Tom Clancy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tom Clancy
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tom Clancy in November 1989

Geboortenaam Thomas Leo Clancy, Jr.
Gebore 12 April 1947
Baltimore, Maryland, V.S.A
Oorlede 1 Oktober 2013
Baltimore, Maryland, V.S.A
Nasionaliteit V.S.A.
Beroep Skrywer
Bekend vir Die jag vir Rooi Oktober (1984)
Huweliksmaat Wanda Clancy
Alexandra Llewellyn

Thomas Leo Clancy, Jr. (* 12 April 1947, † 1 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse skrywer. Hy het veral bekendheid verwerf met spioenasierillers en militêre stories wat tydens en na die Koue Oorlog afspeel. Een van sy bekendste boeke, wat ook verfilm is, is: The hunt for Red Ocotober.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Tom Clancy oorlede, Praag, 3 Oktober 2013