Gaan na inhoud

Tony Kushner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tony Kushner
Tony Kushner in 2016
Gebore
Anthony Robert Kushner

16 Julie 1956 (1956-07-16) (68 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materColumbia-universiteit
New York-universiteit
BeroepDramaturg en draaiboekskrywer
EggenootMark Harris (2008–hede)
Ouer(s)Sylvia (née Deutscher) en William David Kushner

Anthony Robert "Tony" Kushner (gebore 16 Julie 1956) is 'n Amerikaanse dramaturg en draaiboekskrywer.

Hy ontvang die Pulitzerprys vir Drama in 1993 vir sy toneelstuk Angels in America. Hy het die draaiboek vir die 2005 rolprent Munich saam met Eric Roth geskryf, en het alleen ook die draaiboek vir Lincoln (2012) geskryf.

Kushner het in 2013 die National Medal of Arts van President Barack Obama ontvang.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]