Trevor Goddard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Trevor Goddard
Volle naam Trevor Leslie Goddard
Gebore (1931-08-01)1 Augustus 1931
Durban, Natal, Suid-Afrika
Gesterf 25 November 2016 (op 85)
Fauresmith,
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Linkshandige medium
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
Natal
Noord-Oos Transvaal
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1ste rang A-lys
Wedstryde 41 179 1
Lopies aangeteken 2 516 11 279 20
Kolfgemiddeld 34,46 40,57 20,00
100s/50s 1/18 26/54 –/–
Hoogste telling 112 222 20
Aflewerings geboul 11 736 40 465 42
Paaltjies 123 534 0
Boulgemiddeld 26,22 21,65
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 5 24
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 1
Beste boulontleding 6/53 6/3 –/–
Vangskote/Stonkings 48/– 175/0 –/–
Bron: CricketArchive,

Trevor Leslie Goddard (1 Augustus 1931 – 25 November 2016) was 'n Suid-Afrikaanse toetskrieketspeler en spankaptein. Hy het van 1955 tot 1970 aan 41 toetse deelgeneem, 2515 lopies aangeteken en 123 paaltjies geneem.

In die seisoen van 1963–1964 was hy die kaptein van die jong Suid-Afrikaanse span wat vir vyf maande na Australië en Nieu-Seeland getoer het. Hy was ook in 1964–1965 kaptein van die span wat teen Engeland in Suid-Afrika gespeel het.