Ga-Rankuwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ga-Rankuwa
Ligging van Ga-Rankuwa op 'n kaart (Gauteng)
Ga-Rankuwa
Ga-Rankuwa
 Ga-Rankuwa se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°37′12″S 27°58′48″O / 25.62000°S 27.98000°O / -25.62000; 27.98000Koördinate: 25°37′12″S 27°58′48″O / 25.62000°S 27.98000°O / -25.62000; 27.98000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Dorp 52,18 km²  (20,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 90 945
 - Digtheid 1 743/km² (4 514,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.3%
 • Swart 99.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 69.2%
 • Noord-Sotho 8.2%
 • Tsonga 4.2%
 • Zoeloe 3.8%
 • Ander 14.6%
Poskode (strate) 0221
Poskode (posbusse) 0208
Skakelkode(s) 012

Ga-Rankuwa is 'n dorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die dorp is 37 km noord van Pretoria en val onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ga-Rankuwa". Sensus 2011.