Tupí-Guaraní-tale
Voorkoms
Tupí-Guaraní-tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Argentinië Brasilië Bolivië Frans-Guyana Paraguay Peru |
Genetiese klassifikasie: |
Amerikaans Tupí-Guaraní-tale |
Onderafdelings: |
Guarayu
Tupi
Teneteharan
Kawahib
Kamayurá
Xingu
Noordelike
|
Verspreiding van Tupí-Guaraní-tale |
Tupí-Guaraní is die naam van die mees algemene subfamilie van die Tupí-tale van Suid-Amerika. Dit sluit 50 tale in, insluitende die bekendstes, Guaraní en Ou Tupí.
Die woord "jaguar" is van Tupí-Guaraní-oorsprong,[1] en moontlik ook "capoeira", petunia", "piranha" en "jakaranda".
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- Michael, Lev, Natalia Chousou-Polydouri, Keith Bartolomei, Erin Donnelly, Vivian Wauters, Sérgio Meira, Zachary O'Hagan. 2015. "A Bayesian Phylogenetic Classification of Tupí-Guaraní". LIAMES 15(2):193-221.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Swadesh-lyste van basiese woorde (by Wiktionary se Swadesh-list appendix)
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia