Olyflyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Turdus olivaceus)
Jump to navigation Jump to search
Olyflyster
Illustrasie van volwassene
Opname uit KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Turdidae
Genus: Turdus
Spesie: T. olivaceus
Binomiale naam
Turdus olivaceus
Linnaeus, 1766

Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud. In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.

'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Turdus olivaceus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.