Uckermark (distrik)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uckermark
Wapen Ligging in Duitsland
Wappen Landkreis Uckermark.png Locator map UM in Germany.svg
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Prenzlau
Oppervlakte: 3 058,08 vk km
Bevolking: 120 878 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 39,5 inwoners per vk km
Kenteken: UM
Administratiewe verdeling: 34 munisipaliteite
Landrat: Karina Dörk (CDU)
Amptelike webwerf: uckermark.de
Ligging in Brandenburg
Locator map UM in Brandenburg.svg

Uckermark is 'n administratiewe distrik in die noordooste van die Duitse deelstaat Brandenburg wat sy naam aan die gelyknamige historiese landskap ontleen het.

Met 'n oppervlakte van 3 058 km² is Uckermark die grootste landelike distrik in Duitsland, maar met 'n bevolking van slegs sowat 121 000 ook een van die mees yl bevolkte distrikte. Sy administratiewe sentrum is Prenzlau.


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stedeBrandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
DistrikteBarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark