Elbe-Elster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elbe-Elster
Wapen Ligging in Duitsland
Wappen des Landkreises Elbe-Elster.svg Locator map EE in Germany.svg
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Herzberg (Elster)
Oppervlakte: 1 889 vk km
Bevolking: 107 649 (31 Desember 2012)
Bevolkingsdigtheid: 57 inwoners per vk km
Kenteken: EE, FI, LIB
Administratiewe verdeling: 33 munisipaliteite
Landrat: Christian Jaschinski (CDU)
Amptelike webwerf: elbe-elster.de
Ligging in Brandenburg
Locator map EE in Brandenburg.svg

Elbe-Elster (Duits amptelik: Landkreis Elbe-Elster) is 'n administratiewe distrik in die suide van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit is na die twee belangrikste riviere in die gebied, Elbe en Elster, vernoem. Elbe-Elster is in Desember 1993 gevorm toe drie kleiner voormalige distrikte - Herzberg, Bad Liebenwerda en Finsterwalde - saamgesmelt het.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Elbe-Elster (kategorie)


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stede Brandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
Distrikte BarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark