Umbeluzi broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Umbeluzi broodboom
Nasionale nommer: 14.19
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. umbeluziensi
Binomiale naam
Encephalartos umbeluziensis
(Hook.) R.A.Dyer

Die Umbeluzi broodboom (Encephalartos umbeluziensis) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Dit is 'n klein broodboom en kom voor in die Umbeluziriviervallei in Eswatini en Mosambiek. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.19.[1] In Engels staan die broodboom as die Umbeluzi cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]