Universiteit van Rennes 1
Voorkoms
Universiteit van Rennes 1 | |
---|---|
Université Rennes 1 | |
Leuse: | La volonté de progresser, d'innover, d'entreprendre |
Leuse in Afrikaans: | Die wil tot vooruitgang, innovasie en onderneming |
Leuse in Engels: | The will to progress, innovate, and undertake |
Gestig: | 1970 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | €90 miljoen |
President: | Guy Cathelineau |
Personeel: | 1 619 |
Studentetal: | 23 300 |
Ligging: | Rennes, Bretagne, Frankryk
48°07′05″N 1°38′17″W / 48.11806°N 1.63806°W |
Kampus: | Rennes, Lannion, Saint-Brieuc, Saint-Malo |
Webtuiste: | univ-rennes1.fr |
Die Universiteit van Rennes 1 (Frans: Université Rennes 1) is 'n universiteit geleë in Rennes, Frankryk.
Fakulteite
[wysig | wysig bron]- Natuurwetenskappe
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Ingenieurswese
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Universiteit van Rennes 1.
- (fr) Amptelike webwerf