Usain Bolt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Usain Bolt vier sy oorwinning in die 100 meter-wedloop tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, waartydens hy die wêreldrekord verbeter het

Usain St. Leo Bolt (* 21 Augustus 1986, Sherwood Content, Jamaika) is 'n voormalige Jamaikaanse hard- en naelloper. Hy het verskeie wêreldrekorde verbeter en is bekend vir sy prestasie, byvoorbeeld het hy by elke wedren met goue skoene deelgeneem. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2004, 2008, 2012 en 2016 deelgeneem. Op 12 Augustus 2017 kondig hy sy onttreking van atletiek aan. Hy word as beste atleet wêreldwyd beskou.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]