Val-de-Marne
Voorkoms
Val-de-Marne (94) | |
---|---|
Gewes | Île-de-France |
Prefektuur | Créteil |
Onderprefekture | L'Haÿ-les-Roses, Nogent-sur-Marne |
Bevolking | 1,372,389 inw. (2015) |
Bevolkingsdigtheid | 5700 inw./vk km |
Oppervlakte | 245 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 25 |
Munisipaliteite | 47 |
President van die Conseil général |
Christian Favier |
Val-de-Marne is sedert 1968 'n département in Île-de-France, Frankryk, met ongeveer 1,372,389 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Créteil.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Val-de-Marne.