Martinique
Voorkoms
| |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Fort-de-France | ||||
Grootste stad | Fort-de-France | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département Emmanuel Macron Serge Letchimy Fabrice Rigoulet-Roze | ||||
Onafhanklikheid | 15 September 1635 1794–1815 1946 1974 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 128 km2 436 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2016-sensus - Digtheid |
376 480[1] 340 / km2 890 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting €8,35 miljard[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .mq | ||||
Skakelkode | +596 |
Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van St. Lucia en in die suide van Dominica.
Martinique het 'n bevolking van 376 480 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 1 128 km². Die hoofstad en grootste stad is Fort-de-France.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (fr) INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. "Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012". Besoek op 2 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Martinique.
- (en) Toerisme-inligting oor Martinique op Wikivoyage
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) | |
---|---|
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines): | |
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes | |
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines): | |
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur | |
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer): | |
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion |