Victoria Azarenka
Voorkoms
Victoria Azarenka tydens die Franse Ope in 2019 | ||
Volle naam | Вікторыя Фёдараўна Азаранка Viktoriya Fyodorowna Azarenka | |
---|---|---|
Land | Belarus | |
Woonplek | Boca Raton, Florida, Verenigde State | |
Geboortedatum | 31 Julie 1989[1] | |
Geboorteplek | Minsk, Wit-Russiese SSR, Sowjetunie (nou Belarus)[1] | |
Lengte | 1,83 m[1] | |
Afrigter | Maxime Tchoutakian (2021–hede)[1] | |
Begin professioneel | 2003[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $37 769 550 (soos op 15 Julie 2024)[1] (5de van alle tye)[2] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 623–256 (70,9%)[1] | |
Loopbaantitels | 21 WTA,[1] 1 ITF | |
Hoogste rang | No. 1 (30 Januarie 2012)[1] | |
Huidige rang | No. 20 (15 Julie 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2012, 2013) | |
Junior | W (2005) | |
Franse Ope | HE (2013) | |
Wimbledon | HE (2011, 2012) | |
VSA-Ope | E (2012, 2013, 2020) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | E (2011) | |
Olimpiese Spele | Bronsmedalje (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 186–73 (71,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 10 WTA,[1] 3 ITF | |
Hoogste rang | No. 7 (7 Julie 2008)[1] | |
Huidige rang | No. 158 (15 Julie 2024)[1] | |
Australiese Ope | E (2008, 2011) | |
Franse Ope | E (2009) | |
Wimbledon | KE (2008) | |
VSA-Ope | E (2019) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 3 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | E (2007) | |
Franse Ope | W (2008) | |
Wimbledon | E (2018) | |
VSA-Ope | W (2007) | |
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2024. |
Victoria Azarenka (Belarussies: Вікто́рыя Фёдоровна Аза́ранка, Viktoriya Fyodorowna Azarenka [vʲikˈtɔrɨja aˈzaranka]; Russies: Викто́рия Фёдоровна Аза́ренко; gebore 31 Julie 1989 in Minsk) is 'n Belarussiese tennisspeler. In 2012 wen sy die vroueenkels tydens die Australiese Ope. Dit is die eerste keer wat 'n tennisspeler van dié land 'n Grand Slam-toernooi gewen het. In 2013 het sy haar Grand-Slam-titel verdedig. Sy is tans die wêreld se nommer 20-vrouetennisspeler.[1]
Grand Slam-rekord
[wysig | wysig bron]Die tabel toon Azarenka se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2006 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2007 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 4 |
2008 | Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2009 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd | Rondte 3 |
2010 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 2 |
2011 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Rondte 3 |
2012 | Wenner | Rondte 4 | Halfeindstryd | Eindstryd |
2013 | Wenner | Halfeindstryd | Rondte 2 | Eindstryd |
2014 | Kwarteindstryd | Beseer | Rondte 2 | Kwarteindstryd |
2015 | Rondte 4 | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd |
2016 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Beseer | Nie deelgeneem nie |
2017 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Nie deelgeneem nie |
2018 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2019 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2020 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Toernooi nie gehou nie | Eindstryd |
2021 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2022 | Rondte 4 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 |
2023 | Halfeindstryd | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 2 |
2024 | Rondte 4 | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Victoria Azarenka.
- (en) Victoria Azarenka se ITF-profiel
- (en) Victoria Azarenka se WTA-profiel
- (en) Victoria Azarenka in die Internet-rolprentdatabasis