Viervoetiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Viervoetiges (of Vierpotiges)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Superklas: Tetrapoda
Broili, 1913
Klasse

Die viervoetiges of Tetrapoda is 'n infraklas van gewerwelde diere wat op land woon. Viervoetiges het vier bene en vier voete. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal viervoetiges. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook viervoetiges want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Ontstaan[wysig | wysig bron]

Die vroegste viervoetiges se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland gevind, maar ook in Suid-Afrika word hulle sedert 2018 aangetref, soos Tutusius umlambo wat naby Grahamstad gevind is.

Vandag[wysig | wysig bron]

Die huidige viervoetiges word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is: