Vincent Clerc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vincent Clerc Sportportaal
Vincent Clerc (8021453915).jpg
Vincent Clerc in 2012
Bynaam Chicken
Geboortedatum 7 Mei 1981 (1981-05-07) (37 jaar oud)
Geboorteplek Échirolles, Frankryk
Lengte 1,87 m
Gewig 90 kg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2002– Stade Toulousain 298 (620)124d
korrek soos op 31 Januarie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2002– Frankryk 67 (170)34d

Vincent Clerc (gebore 7 Mei 1981 in Échirolles) is 'n Franse rugbyspeler wat as flank uitdraf.

Hy het ses drieë tydens die Rugbywêreldbeker 2011 gedruk. Hiermee hou hy saam met Chris Ashton van Engeland die rekord vir die meeste drieë vir die wêreldbeker.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]