Volkswagen Touareg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volkswagen Touareg
2018 Volkswagen Touareg V6 R-Line TDi Automatic 3.0 Front.jpg
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Volkswagen
Produksie 2002–[1]
Montering Bratislava, Slowakye Vlag van Slowenië
Bakwerk en onderstel
Klas Mediumgrootte luukse oorkruis SNV
Bakstyl 5-deur sportnuts
Uitleg Inlyn voorenjin, vierwielaangedrewe
Platform Volkswagengroep PL72 platform
Spesifikasies
Ratkas 8-gang outomaties
Lengte 4796 mm
Breedte 1941 mm
Hoogte 1709 mm
Asafstand 2893 mm
Plek in geskiedenis
Variante Porsche Cayenne
Audi Q7

Die Volkswagen Touareg (Duitse uitspraak: [tuːaʁɛk]) is 'n mediumgrootte, luukse oorkruis SNV wat sedert 2002 deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen vervaardig word by die Volkswagen Bratislava-aanleg in Slowakye. Die voertuig is vernoem na die Touaregmense, 'n Berbersprekende groep in Noord-Afrika.[2]

'n VW ren-Touareg in 2006

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "2012 Volkswagen Touareg SUV Trims & Specifications | Volkswagen". Vw.com. Besoek op 2011-09-20. 
  2. ORLANDO SENTINEL. Test Drive: Touareg's real nice, except for the price. Besoek in Junie 2010


    Volkswagen-modelle

Huidige modelle: Amarok · CC · Eos · Golf · Jetta · New Beetle · Passat · Polo · Scirocco · Sharan · Tiguan · Touareg · Touran · VW up!
Uit produksie in S.A.: Beetle · Caddy · Caravelle · Citi Golf · Fox · Kombi/Mikrobus · Tipe 4
Duitse Volkswagen-webwerf

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.