Volkswagen Caddy
'n Caddy Typ 2K, opgekikker in 2015 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen handelsvoertuie |
Ook genoem | Volkswagen Rabbit Pickup SEAT Inca Volkswagen Van |
Produksie | 1980–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte afleweringsvoertuig |
Bakstyl | Bakkie, paneelwa en nutskoepee |
Uitleg | dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf |
Die Volkswagen Caddy is 'n ligte afleweringsvoertuig wat sedert 1980 deur Volkswagen vervaardig word en dwarsoor die wêreld verkoop word. Die Volkswagen Caddy word sedert 1980 in Amerika verkoop en sedert 1982 in Europa. Die volgende voertuie hou verband met die Volkswagen Caddy en is ook vervaardig deur die Volkswagengroep:
- Typ 14 is afgelei van die Volkswagen Golf Mk1,
- Typ 9K is afgelei van die Volkswagen Polo Mk3 platform,
- Typ 2K is afgelei van die Volkswagen Touran platform en het Golf Mk5 voorvering.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Ook genoem | Volkswagen Rabbit Pickup |
Produksie | 1979-1996 |
Montering | Pennsilvanië, VSA Sarajevo, Bosnië en Herzegowina |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte afleweringsvoertuig |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.5 L, 1.6 L, 1.7 L petrol 1.5 L diesel (1980) 1.6 L diesel 44 kW 1.8 L petrol 70 kW |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Volkswagen Caddy Typ 9K/9U |
Variante | Volkswagen Golf Mk1 |
Caddy maak sy internasionale debuut as die Volkswagen Rabbit
[wysig | wysig bron]Die Caddy het ontstaan toe Volkswagen geëksperimenteer het met afgeleides van die Golf, 'n stasiewa ("estate") en 'n bakkie. Volkswagen in Amerika was geïnteresseerd in die bakkie, en het toe die VW Rabbit bakkie vrygestel, en van 1979 tot 1982 in Volkswagen se Westmoreland-monteeraanleg in Pennsilvanië gebou. Dit is in Noord-Amerika bekend as die Volkswagen Rabbit bakkie met afwerkingsvlakke soos LX en Sportruck.[1] Die Caddy is nie eintlik 'n "Caddy" genoem voor 1982, toe dit in Europa vrygestel is, nie. Die VW Rabbit bakkie het destyds meegeding met ander nutskoepees soos die Ford Courier en Subaru BRAT.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Produksie | 1996-2004 |
Montering | Martorell, Spanje Kvasiny, Tsjeggië |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte afleweringsvoertuig |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L Petrol 44 kW (60 pk) 1.4 L Petrol 16-klep 55 kW (75 pk) 1.6 L Petrol 55 kW (75 pk) 1.7 L Diesel SDI 42 kW (56 pk) 1.9 L Diesel 47 kW (64 pk) 1.9 L Diesel SDI 47 kW (64 pk) 1.9 L Diesel TDI 66 kW (90 pk) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Volkswagen Caddy Typ 14 |
Variante | Volkswagen Polo Mk3 SEAT Ibiza 6K, SEAT Inca Škoda Favorit, Škoda Felicia |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Produksie | 2003–2020 |
Montering | |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 16V – 75 PS (55 kW; 74 hp) – 126 Nm (petrol) 1.4 16V – 80 PS (59 kW; 79 hp) – 132 Nm (petrol) 1.6 8V – 102 PS (75 kW; 101 hp) – 148 Nm(petrol) 1.6 TDI – 75 PS (55 kW; 74 hp) – 225 Nm (diesel) 1.6 TDI – 102 PS (75 kW; 101 hp) – 250 Nm (diesel) 2.0 EcoFuel – 109 PS (80 kW; 108 hp) – 160 Nm (CNG) 1.9 TDI – 75 PS (55 kW; 74 hp) – 210 Nm (diesel) 1.9 TDI – 105 PS (77 kW; 104 hp) – 250 Nm (diesel) 2.0 SDI 2.0 TDI – 110 PS (81 kW; 110 hp) – 290 Nm (diesel) 2.0 TDI – 140 PS (100 kW; 140 hp) – 320 Nm (diesel) |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Volkswagen Golf Mk5 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Volkswagen Driver, Desember 2005, pp. 47-50 - VK Publikasie
- ↑ http://www.autobip.com/l-usine-volkswagen-en-alg%C3%A9rie-assemblera-la-golf-ibiza-octavia-et-caddy-d%C3%A8s-juin-prochain-actualite-auto-algerie-d3500
Volkswagen-modelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
CC ·
Eos ·
Golf ·
Jetta ·
New Beetle ·
Passat ·
Polo ·
Scirocco ·
Sharan ·
Tiguan ·
Touareg ·
Touran ·
VW up!
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |