Volkswagen Eos
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Produksie | 2006–huidig |
Montering | Palmela, Portugal (AutoEuropa) |
Ontwerper | Robert Lešnik[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte sport |
Bakstyl | 2-deur afslaankoepee |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Volkswagengroep A5 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L I4 (petrol) 1.6 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (petrol) 3.2 L V6 (petrol) 3.6 L V6 (petrol) 2.0 L I4 (diesel) |
Ratkas | 6-gang handrat 6-gang dubbelkoppelaar outomaties (DSG) |
Lengte | 4407 mm |
Breedte | 1791 mm |
Hoogte | 1443 mm |
Asafstand | 2578 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Volkswagen Golf Mk 5 Volkswagen Scirocco |
Die Volkswagen Eos is 'n kompakte sportmotor wat sedert 2006 deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word. Dit het 'n terugtrekbare hardekap-afslaankoepeebakstyl en is vrygestel as die opvolger van die Volkswagen Golf Cabriolet. Dit is Volkswagen se eerste produksiekoepee sedert die Volkswagen Corrado, waarvan die produksie in 1995 gestaak is.
Tydens die ontwikkeling van hierdie model het dit bekend gestaan onder die naam Concept C wat op die Geneefse Motorskou vertoon is. Daarbenewens is hierdie motor op die motorskou in Frankfurt (Internationale Automobil-Ausstellung) vertoon in September 2005. In Noord-Amerika is die motor by die Los Angeles motorskou in Januarie 2006 vrygestel.
Die naam Eos is afgelei van Eos, die Griekse godin van die dagbreek.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Volkswagen Eos Lešnik v čokoladi (artikel in Slowaaks)". AVTO.over.net, Iztok Franko. 13 Junie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2009. Besoek op 3 Februarie 2015.
Volkswagen-modelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
CC ·
Eos ·
Golf ·
Jetta ·
New Beetle ·
Passat ·
Polo ·
Scirocco ·
Sharan ·
Tiguan ·
Touareg ·
Touran ·
VW up!
| ||
Wysig hierdie sjabloon |