Volkswagen Citi Golf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volkswagen Citi Golf
2006 Volkswagen Citi Golf 1.4 Front.jpg
Oorsig
Vervaardiger Volkswagen
Produksie 1984–Augustus 2009
Montering Uitenhage, Suid-Afrika
Bakwerk en onderstel
Klas Klein gesinsmotor
Bakstyl 5-deursedan (Fox)
5-deurluikrug (Citi Golf)
2-deur bakkie (Caddy)
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Volkswagen Beetle
Opvolger Volkswagen Polo Vivo
Variante Volkswagen Golf Mk1

Die Volkswagen Citi Golf is 'n kompakte motor wat deur die Suid-Afrikaanse vervaardiger Volkswagen vervaardig is van 1984 tot 21 Augustus 2009. Dit was 'n opgeknapte weergawe van die oorspronklike Volkswagen Golf Mk1 luikrug, wat reeds in 1983 in Duitsland tot 'n einde geloop het. Die motor was slegs met regterhandse stuur vervaardig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]