Volkswagen Beetle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volkswagen Tipe 1
VolkswagenBeetle-001.jpg
1966 Volkswagen Beetle
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Volkswagen
Ook genoem "Beetle",[1] "Super Beetle",[2] Käfer[3] "Bug", "Superbug" [4]
Produksie 1938–2003: 21,529,464
Montering Wolfsburg, Hannover, Emden,
Ingolstadt, Osnabrück, Duitsland
Melbourne, Australië
Brussels, België
São Bernardo do Campo, Brasilië
Jakarta, Indonesië
Dublin, Ierland, Puebla, Meksiko
Auckland, Nieu-Seeland
Lagos, Nigerië
Manila, Filippyne
Uitenhage, Suid-Afrika
Sarajevo, Bosnië en Herzegowina
SFR Yugoslavia, Valencia, Venezuela[5]
Bakwerk en onderstel
Klas ekonomiese motor
Bakstyl 2-deur sedan
2-deur afslaankap
Uitleg Agterenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin 1.1 L; 1.2 L; 1.3 L; 1.5 L; 1.6 L platviersilinder
Ratkas 4-gang handrat trans-as
4-gang semi-outomatiese Saxomat (vanaf 1961)
3-gang semi-outomatiese Autostick (1967–76)
Plek in geskiedenis
Opvolger Volkswagen New Beetle
Montering van die Volkswagen Beetle te Wolfsburg, Duitsland.

Die Volkswagen Beetle, amptelik die Volkswagen Tipe 1, of informeel die Volkswagen Kewer, is 'n tweedeur, vierpassasier, agterenjin ekonomiese motor vervaardig en bemark deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen (VW) van 1938 tot 2003.[6] Die behoefte aan hierdie soort motor en sy funksionele doelwitte, is deur Adolf Hitler, die leier van Nazi-Duitsland, geformuleer, wat 'n goedkoop, eenvoudige motor gesoek het om in massa te produseer vir die nuwe padnetwerk van sy land. Hy het Porsche in 1934 gekontrakteer om dit te ontwerp en te bou volgens sy streng standaarde.[7] Ferdinand Porsche en sy span het tot 1938 geneem om die ontwerp te finaliseer.[7] Dit is een van die eerste agterenjin motors. Met meer as 21 miljoen vervaardig (21,529,464)[8] in 'n lugverkoelde, agterenjin, agterwielopset, is die Beetle die langste en mees-vervaardigde motor van 'n enkele ontwerpplatform ter wêreld.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Full line". The samba (brochure). Kanada. 1970. Besoek op 1 Junie 2011. 
  2. "Super Beetle Sedan and Convertible". The samba (sales brochure). US. 1971. Besoek op 1 Junie 2011. 
  3. "Super Beetle". The samba (brochure) (in Duits). 1973. Besoek op 3 Junie 2011. 
  4. "Australian Volkswagens", www.clubvw.org.au
  5. "1973 Volkswagen Super Escarabajo (VE)". Dkarros. Besoek op 30 September 2010. 
  6. – Scott Faragher (10 Mei 2005). Porsche The Ultimate Guide. Krause Publications. p. 7. Besoek op 9 Augustus 2013. 
  7. 7,0 7,1 Jonathan Wood (2003). The Volkswagen Beetle. Osprey Publishing. pp. 3–5. Besoek op 9 Augustus 2013. 
  8. Clodfelter, Tim (2 Maart 2010). "The Bug Doctor: Former dealership mechanic opened a shop to work on VWs in 1973 and never looked back". Winston-Salem Journal. Besoek op 2 Maart 2010. 


    Volkswagen-modelle

Huidige modelle: Amarok · CC · Eos · Golf · Jetta · New Beetle · Passat · Polo · Scirocco · Sharan · Tiguan · Touareg · Touran · VW up!
Uit produksie in S.A.: Beetle · Caddy · Caravelle · Citi Golf · Fox · Kombi/Mikrobus · Tipe 4
Duitse Volkswagen-webwerf

Wysig hierdie sjabloon