Wasbank
Voorkoms
Wasbank | |
---|---|
Koördinate: 28°18′50″S 30°6′26″O / 28.31389°S 30.10722°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umzinyathi |
Munisipaliteit | Endumeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,05 km2 (3,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 323 |
• Digtheid | 132/km2 (340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Indiërs/Asiërs | 7.9% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 88.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 86.8% |
• Engels | 11.3% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | – |
Poskode (posbusse) | 2920 |
Skakelkode | 034 |
Wasbank is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Daar word aanvaar dat die dorpie se naam afgelei is van die plat klippe in die rivier wat die Zoeloevroue as wasplek gebruik het. Daar is ook 'n spoorweghalte hier. Volgens oorlewering het Andries Pretorius sy belofte aan God hier naby gemaak net voor die Slag van Bloedrivier.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wasbank". Sensus 2011.