Wayne Ferreira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wayne Ferreira
Wayne Ferreira ATC2010.jpg
Wayne Ferreira in 2010
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Lafayette, Kalifornië, Verenigde State
Geboortedatum 15 September 1971 (1971-09-15) (47 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg, Gauteng
Lengte 1.82 m
Begin professioneel 1989
Afgetree 2005
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $9 969 617
Enkelspel
Loopbaanrekord 512–330
Loopbaantitels 15
Hoogste rang No. 6 (8 Mei 1995)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope HE (1992, 2003)
Franse Ope KE (1994)
Wimbledon 4R (2014, 2015)
VSA-Ope KE (1992)
Olimpiese Spele KE (1996)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 295–210
Loopbaantitels 11
Hoogste rang No. 9 (19 Maart 2001)
Laaste opgedateer op: 10 September 2017.

Wayne Ferreira (* 15 September 1971– ) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy het in 1989 as 'n juniorspeler reeds professioneel begin speel. Ferreira was die nommer-een dubbelspeler en die 6de gekeurde junior enkelspeler in die wêreld. Oor sy loopbaan het hy altesaam 15 enkelspel- en agt dubbelspeltitels ingepalm. Ferreira het professioneel geword in 1989. Hy het in 1991 sy eerste ATP-dubbeltitel in Adelaide gewen.

Tydens die Olimpiese Somerspele van 1992 het hy saam met Pietie Norval 'n silwermedalje 'n Barcelona verower. Hy het aan 'n rekord 56 agtereenvolgende Grand Slam-toernooie deelgeneem. In 2000 het hy die Hopmanbeker saam met Amanda Coetzer gewen.

Hy het in 2005 uit tennis afgetree en woon tans in die VSA.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]