Gaan na inhoud

Welverdiend, Gauteng

Koördinate: 26°22′55″S 27°16′55″O / 26.38194°S 27.28194°O / -26.38194; 27.28194
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Merafong City. Vir ander gelyknamige plekke, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Welverdiend.
Welverdiend
Welverdiend is in Gauteng
Welverdiend
Welverdiend
 Welverdiend se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°22′55″S 27°16′55″O / 26.38194°S 27.28194°O / -26.38194; 27.28194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitMerafong City
Oppervlak
 • Totaal9,01 km2 (3,48 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 708
 • Digtheid301/km2 (780/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense66.6%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense32.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans64.7%
 • Tswana12.9%
 • Sotho6.7%
 • Xhosa6.2%
 • Ander9.5%
Poskode (strate)
2500
Poskode (posbusse)
2495
Skakelkode018

Welverdiend is 'n dorpie in die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit, Wesrand-distriksmunisipaliteit, van Gauteng. Dit is 85 km suidwes van Johannesburg, net wes van Carletonville.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Welverdiend". Sensus 2011.