Werner Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne aan die artikel by te voeg.


Werner Gerd Runge Nel (gebore in Stettin, Duitsland) is 'n Suid-Afrikaanse bariton wat by uitstek internasionale erkenning verwerf het as lied- en konsertsanger. Hy word ook algemeen beskou as een van Suid-Afrika se voorste sangleermeesters.