Wes-Europese Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wes-Europese Tyd is 'n tydsone wat saam met Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+0. 'n Deel van Wes-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 7,5° westerlengte tot 7,5° oosterlengte.

Lande[wysig | wysig bron]

Die lande en territoria wat in hul geheel Wes-Europese Tyd gebruik is:

Lande waarin Wes-Europese tyd op 'n deel van hulle grondgebied gebruik word:

Behalwe vir Ysland, gebruik al hierdie lande in die somermaande Wes-Europese Somertyd. Verskeie lande in Wes-Afrika val onder dieselfde tydsone, maar hulle verwys nie daarna as Wes-Europese Tyd nie.

Europese lande wat geografies binne die Wes-Europese tydsone lê, maar Middel-Europese Tyd gebruik, is: