West Betuwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
West Betuwe
Sig op Gellicum
Sig op Gellicum
Kaart van West Betuwe
Kaart van West Betuwe
Koördinate: 51°50′N 5°13′O / 51.833°N 5.217°O / 51.833; 5.217Koördinate: 51°50′N 5°13′O / 51.833°N 5.217°O / 51.833; 5.217
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland
Stigting 2019
Regering
 - Burgemeester Harry Keereweer (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 229,12 km²  (88,5 vk m)
 - Land 216,12 km² (83,4 vk m)
 - Water 13,00 km² (5 vk m)
Hoogte m (7 vt)
Bevolking (31 Januarie 2019)
 - Munisipaliteit 50 834
 - Digtheid 222/km² (575/myl2)
Tydsone IST (UTC+1)
 - Somer (DST) IDT (UTC+2)
Poskode 4061–4064, 4147, 4151–4153, 4155–4158, 4161, 4171, 4174–4176, 4181–4182, 4184–4185, 4191, 4194, 4196–4197, 4211–4212, 4214
Skakelkode(s) 0183, 0345, 0418
Bestuurlike sentrum Geldermalsen
Saamvoeging van Geldermalsen, Lingewaal, Neerijnen
Webwerf: www.westbetuwe.nl

West Betuwe is 'n munisipaliteit in die suidweste van die Nederlandse provinsie Gelderland, wat grens aan die provinsies Utrecht en Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 51 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 229 km².[1]

West Betuwe is in 2019 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Geldermalsen, Lingewaard en Neerijnen. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.

West Betuwe is 'n landelike munisipaliteit wat in die Tielerwaard lê en in die suide aan die Waal-rivier grens. Deur die munisipaliteit vloei die Linge-rivier.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van West Betuwe:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (nl) Gemeente West Betuwe, Zoekplaats

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]