Culemborg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Culemborg
Munisipaliteit
Culemborg se markplein
Culemborg se markplein
Vlag van Culemborg
Vlag
Ligging van Culemborg-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Culemborg-munisipaliteit in Gelderland
Culemborg is in Gelderland
Culemborg
Culemborg
Ligging van Culemborg in Gelderland
Koördinate: 51°57′00″N 5°14′00″O / 51.95000°N 5.23333°O / 51.95000; 5.23333Koördinate: 51°57′00″N 5°14′00″O / 51.95000°N 5.23333°O / 51.95000; 5.23333
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag of Gelderland.svg Gelderland
Regering
 • BurgemeesterGerdo van Grootheest (GroenLinks)
Oppervlak
 • Totaal31,14 km2 (12,2 vk. myl)
 • Land29,42 km2 (11,36 vk. myl)
 • Water1,72 km2 (0,66 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
Bevolking
 • Totaal27 568
 • Digtheid937/km2 (2 430/vk. m.)
TydsoneUTC+1 (MET)
 • SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
4100–4107
Skakelkodes0345
Webwerfwww.culemborg.nl

Culemborg (vroeër Kuilenburg of Kuylenburgh genoem) is 'n stad en munisipaliteit in die Neder-Betuwe, in die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipaliteit het 27 674 inwoners (1 April 2016, bron: CBS) en 'n oppervlakte van 31,23 km² (waarvan 1,49 km² water is). Binne die munisipale grense lê die woonbuurt Goilberdingen.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]