Apeldoorn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Apeldoorn
Munisipaliteit
Oranjepark in Apeldoorn
Oranjepark in Apeldoorn
Vlag van Apeldoorn
Vlag
Ligging van Apeldoorn-munisipaliteit in Gelderland
Ligging van Apeldoorn-munisipaliteit in Gelderland
Apeldoorn is in Gelderland
Apeldoorn
Apeldoorn
Ligging van Apeldoorn in Gelderland
Koördinate: 52°13′00″N 5°57′00″O / 52.21667°N 5.95000°O / 52.21667; 5.95000Koördinate: 52°13′00″N 5°57′00″O / 52.21667°N 5.95000°O / 52.21667; 5.95000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag of Gelderland.svg Gelderland
Regering
 • BurgemeesterPetra van Wingerden-Boers (VVD)
Oppervlak
 • Munisipaliteit341,13 km2 (131,7 vk. myl)
 • Land339,92 km2 (131,2 vk. myl)
 • Water1,21 km2 (0,5 vk. myl)
Bevolking
 • Munisipaliteit157 057
 • Digtheid460,4/km2 (1 192,5/vk. m.)
 • Stedelik
138 000
TydsoneUTC+1 (MET)
 • SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
3888, 7300-7339, 7341, 7345-7346, 7350-7352, 7360-7361, 7364, 7370-7371, 7380-7381
Skakelkodes055, 0577
Webwerfwww.apeldoorn.nl

Apeldoorn is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, geleë op die Veluwe tussen Amersfoort en Deventer. Die munisipale gebied het sowat 157 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 341 km². Die stad Apeldoorn het sowat 138 000 inwoners (2011).

Apeldoorn het 'n universiteit, die Teologiese Universiteit Apeldoorn van die Christelike Gereformeerde Kerke.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Apeldoorn (o.a.):
Apeldoorn (stad), Beekbergen, Hoenderloo,[1] Hoog Buurlo, Hoog Soeren, Loenen, Radio Kootwijk, Uddel en Ugchelen.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Gedeeltelik in Ede.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]