Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2015

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Sport Club Internacional

Sperdatum:
23 Januarie 2015

(besprekingsbladClub Internacional&action=history geskiedenisClub Internacional logboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Hierdie is nie Afrikaans nie. Ek raai dit is bloot deur iets soos Google Vertaal gegenereer. --Alias (kontak) 08:38, 8 Januarie 2015 (UTC)[antwoord]
Reeds Uitgevoer Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:31, 4 September 2015 (UTC)[antwoord]

Troljoen

Sperdatum:
18 Februarie 2015

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Die artikel bevat weinig inligting, daar is geen treffers op Google vir "troljoen" nie, en geen bronne is in die artikel gemeld nie. Adriaan Joubert (kontak) 18:17, 3 Februarie 2015 (UTC)[antwoord]
Reeds Uitgevoer Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:31, 4 September 2015 (UTC)[antwoord]

Lockon Flaming Cliffs

Sperdatum:
13 Oktober 2015

(besprekingsbladFlaming Cliffs&action=history geskiedenisFlaming Cliffs logboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Baie swak taal (lyk plek-plek na masjienvertaling) wat in vyf jaar nie verbeter is nie. Ek's nie lus om daardeur te worstel nie. --Alias (kontak) 19:22, 28 September 2015 (UTC)[antwoord]
Uitgevoer Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:56, 1 Desember 2015 (UTC)[antwoord]